Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 27 June 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! SOUTH AFRICAN POP STAR NADINE Pop singer, SABC 2 TV presenter, musical theatre performer MC After 26 years NADINE is a South African
brand that stands for quality, inspiration, energy, style and motivation. The youngster surprised young and old with
“Krappies & Krefies” when she was only 13. Five years later she
recorded the legendary “Kaapse Draai”, a song that became an evergreen hit
in the Afrikaans music industry. More hits of the teenage superstar followed. For
almost 25 years she is one of the, probably the, most popular female singer in
South Africa, definitely the greatest voice. In 2008 international doors opened with a
massive “This Time I Know” album that was recorded in Sweden and
released in Germany, China, South Africa and worldwide via iTunes!
Nádine is the first South African to win the annual World Peace Song
Festival with the title track of the album when she beat Coldplay and
Ladyhawke in 2010. Her stunning live performances quickly caused a buzz, also
in theatre... Early 2012 Nádine was nominated for the South African Theatre
awards as the leading lady Mary Magdalene in “Jesus Christ Superstar”.
In 2014 Nádine took the chart position in the Afrikaans music again with
“Skildery” which reached the #1 position on every radio station nationwide. In between her music career she is the presenter
of the tv show “Musiek Roulette”, that aired on national television in
prime time on SABC2 in 2014. With a sales of 500 000 albums, currently 180.000
followers on Facebook and over 66.000 on Instagram, NADINE is an established
brand. She toured internationally (New Zealand,
Australia, Belgium, The Netherlands, England, Germany, China) and was the
headliner with her own show “Ladies of Pop” at retro festival
Yesterdayland. Recently she launched her own shoe & handbag brand and
own a Pop Up Shop in Pretoria! Beginning of 2024 Nádine launched a brand new song “Elevated
Love” and a new album “Retro Remakes”. She performed these exclusive
remakes from the Stars of the 90s during the 100% RETRO shows in Cape Town and
Pretoria. Nádine is also one of the presenters and embassadors of the 100%
RETRO radio station and live shows. She got the opportunity to perform as a Headliner on the Royal Carribean
World Cruise in June NáDINE was part
of one of the biggest shows in SA - the ICON SHOW (2025) and also performed at INNIBOS. Nádine was hand picked by Adam Howard to be
part of the “SWINGIN LAS VEGAS”
shows which was held at Monte Casino Teatro May 2025. She was also part of the FAK “skryf it”
Competition as well as Crescendo 2025. She
do a lot of Corporated Events and got the opportunity Nov 2025 to perform again on the Royal Carribean Cruise for the second
time as Top Headliner. She did a Christmas Event in Belgium December and
performed at a Corporate for a French Company .
Nádine is nominated for at the NALEDI AWARDS for her outstanding
performance in Swingin’Las Vegas (Inspiration,
energy, style and motivation) https://www.facebook.com/Nadine.net - https://www.instagram.com/nadinenet/
Entrance: Free entry!
Date: 27 June 2026
Information: 11-12 face painting 12-1 glitter acrylic make your own
keyrings/lanyards
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 28 June 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! GERHARD STEYN
Die sanger met die dimpel-glimlag het bewys sy musiek is oorspronklik, uit die hart en
genotvol. Sy talent as sanger en liedjieskrywer, voorkoms en persoonlikheid maak hom
gewild by oud en jonk.
Gehard Steyn se nuuste liedjie KAROLIENTJIE is Desember 2025 vrygestel. Soos met al
sy vorige treffers het ook hierdie liedjie die musiekbedryf aan die brand.
NAWEEK MY NOU, NOU RAAK DIT LEKKER, STERRE (met Liezel Pieters), TENK VOL
DIESEL LIEFLING, VAT DIE CRUISER (met Loufi), PARTYKIEHONDE en LUCKY
PACKET RING (duet met Charlize Berg) om net ‘n paar enkelsnitte te noem wat hy die
afgelope 2 jaar vrygestel het, vind groot aanklank by sy aanhangers.
Sy derduisende aanhangers ken sy liedjies baie goed, maar is nie altyd bewus dat elke
woord kom uit Gerhard se eie pen nie (maw hy skryf die lirieke self) en komponeer die
musiek (melodie) ook self. Verder dat hy ook vir ander kunstenaars skryf.
Hy maak sy debuut in 2000 deur saam met Lianne Heyl (Boeboe van Vetkoek Paleis op te
tree.) Buiten sang en optredes, liedjies skryf, oorklankingswerk, akteur wees, het hy ook die
produkies van kunstenaars behartig. As liedjie skrywer is van sy werk deur Ivan Roux, Dozi,
Anais, Helene Bester, Wynand Strydom, Rudi Muller, Ricky Faber en andere opgeneem.
Gerhard het tans 11 (elf) albums op sy kerfstok en saam met lg. het hy ook 8 (agt)
enkelsnitte vrygestel. Hy glo dat ‘n sanger nie kan stagneer nie, maar deurgaans met
nuwe, vars en unieke musiek vorendag moet kom. Buiten sang en optredes, het Gerhard
ook ander talente. As akteur vertolk hy die hoofrol as Will Olwage in die fliek “Forsaken” en
daarna die hoofrol in die Afrikaanse film “Sewentig x 7 saam met Angelique Gerber. Hy
vertolk die rol van JESUS in die aangrypende produksie The Passion of Christ aangebied
deur “Christian Family Church Internasional” en oor die 13 000 mense woon die 4 optredes
by. Gerhard het ook bekendheid onder die kykers as TV aanbieder verwerf. Gerhard Steyn
en die akteur Alvin Bruinders het hul eie TV program: Konings van Kitskos op VIA, Dstv
Kanaal 147 gehad waarvan 10 seisoene uitgesaai was.
Gerhard Steyn glo jy moet jou drome volg met alles wat in jou is. Sy talent, oorspronklikheid,
potensiaal, uniekheid, dryfkrag en visie maak hierdie kunstenaar uitsonderlik. Gerhard het
die suksesleër geklim en vandag is hy aan die bopunt met ‘n rede. Niks het in sy skoot geval
nie, slegs harde werk, sy droom en omdat hy presies weet wat hy wil hê.
Gerhard het in sy musiekloopbaan sedert sy albums vir die eerste keer op die rakke verskyn
het, seldsame en gesogte juwele tot die skatkis van Afrikaanse musiek gevoeg en ’n enorme
hoeveelheid musiekliefhebbers se harte in die proses gewen. Met al hierdie talente en
seëninge bly Gerhard nederig met sy voete plat op die aarde en gee mildelik erkenning aan
Drie-Enige God en diegene wat in hom glo en ondersteun.
Gerhard se volgelinge op sosiale Media:
Facebook 202 000 & Instagram 45 500 & TikTok 20 000
GERHARD STEYN TOP AWARDS / TOEKENNINGS EN HOOGTEPUNTE
1. Augustus 2025 tree Gerhard Steyn op in Amsterdam Nederland tydens die Theuns
Jordaan Huldeblyk
2. Januarie 2024 is Gerhard een van die kunstenaars wat deel vorm van die Theuns
Jordaan huldeblyk konsert in die Kaap
3. AIG MUSIEK TOEKENNINGS 2024: Gerhard ontvang:
* Goud vir die skryf van Lucky Packet Ring
* Goud vir die help skryf van Monumentaal (van Ruhan du Toit)
* Platinum vir die skryf van Vir jou Geval (van Arno Jordaan)
* Platinum vir Vat die Cruiser se musiekvideo
* Dubbel Platinum vir die skryf van Vat die Cruiser
* Dubbel Platinum vir die skryf van Doenit Als vir Liefde (van Ivan Roux)
4. By Afri-Indie se Toekennings Aand gehou 7 Augustus 2024 is Gerhard vereer vir sy
22 jaar bydrae tot die musiekbedryf.
5. Die liedjie “GROTER AS GOLIAT” het in 1 dag goud behaal as die mees aflaaibare
(downloaded) liedjie.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 04 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! PC
Vermaak is ’n opkomende Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en performer wat
vinnig besig is om sy merk in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf te maak met sy
eerlike lirieke, unieke stem en treffende storievertelling. Hy
is reeds bekend as ’n ervare kitaarspeler wat saam met gevestigde kunstenaars
soos Irene-Louise van Wyk en Barto op groot verhoë regoor die land opgetree en
waar hy sy vaardigheid en verhoogteenwoordigheid vestig In
2025 het PC sy solo-loopbaan afgeskop met sy debuutsnit “Bars En Laat Aande”,
’n emosioneel gedrewe en persoonlike lied wat sy talent as skrywer en vocalist
duidelik uitlig. Sy musiek word geken deur poëtiese lirieke, egtheid en ’n
moderne Afrikaanse klank wat elemente van pop en alternatiewe rock kombineer.
Ander treffers sluit in ”Alles Vir ‘n Oomblik (ft. Shakira), en sy onlangse
vrystelling “Blom”. Gebaseer
in Pretoria, is PC nie net ’n sanger nie, maar ook ’n passievolle
liedjieskrywer, kitaarspeler en digter, wat ’n besonderse diepte en opregtheid
na sy optredes bring. Hy het ’n natuurlike vermoë om gehore te betrek met temas
van liefde, verlies en selfontdekking – iets wat hom ’n sterk en relevante live
kunstenaar maak. Of
hy nou saam met ander kunstenaars optree of ’n meer intieme solo-vertoning
lewer, bied PC Vermaak ’n dinamiese en meesleurende live ervaring wat aanklank
vind by gehore oor verskillende markte. Met
nuwe vrystellings en samewerkings wat sy profiel verder bou, is PC Vermaak
besig om homself te vestig as een van die opwindendste nuwe stemme in
Afrikaanse musiek. PC
Vermaak is ’n opkomende Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en performer wat
vinnig besig is om sy merk in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf te maak met sy
eerlike lirieke, unieke stem en treffende storievertelling. Hy
is reeds bekend as ’n ervare kitaarspeler wat saam met gevestigde kunstenaars
soos Irene-Louise van Wyk en Barto op groot verhoë regoor die land opgetree en
waar hy sy vaardigheid en verhoogteenwoordigheid vestig In
2025 het PC sy solo-loopbaan afgeskop met sy debuutsnit “Bars En Laat Aande”,
’n emosioneel gedrewe en persoonlike lied wat sy talent as skrywer en vocalist
duidelik uitlig. Sy musiek word geken deur poëtiese lirieke, egtheid en ’n
moderne Afrikaanse klank wat elemente van pop en alternatiewe rock kombineer.
Ander treffers sluit in ”Alles Vir ‘n Oomblik (ft. Shakira), en sy onlangse
vrystelling “Blom”. Gebaseer
in Pretoria, is PC nie net ’n sanger nie, maar ook ’n passievolle
liedjieskrywer, kitaarspeler en digter, wat ’n besonderse diepte en opregtheid
na sy optredes bring. Hy het ’n natuurlike vermoë om gehore te betrek met temas
van liefde, verlies en selfontdekking – iets wat hom ’n sterk en relevante live
kunstenaar maak. Of
hy nou saam met ander kunstenaars optree of ’n meer intieme solo-vertoning
lewer, bied PC Vermaak ’n dinamiese en meesleurende live ervaring wat aanklank
vind by gehore oor verskillende markte. Met
nuwe vrystellings en samewerkings wat sy profiel verder bou, is PC Vermaak
besig om homself te vestig as een van die opwindendste nuwe stemme in
Afrikaanse musiek.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 05 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! BIOGRAPHY
DATE OF BIRTH: 16 JUNE 1996
NAME: MARISKA PRETORIUS / MARISKA PEENS
STAGE NAME: MIA
ABOUT MIA
COMBINING ELEGANCE, AUTHENTICITY, AND A GENUINE PASSION FOR MUSIC,
MIA HAS BECOME KNOWN FOR HER CAPTIVATING STAGE PRESENCE &
EMOTIONAL PERFORMANCES.
WHETHER PERFORMING AT MAJOR FESTIVALS, CORPORATE EVENTS, PRIVATE
FUNCTIONS, OR MUSIC VENUES ACROSS SOUTH AFRICA, SHE CONSISTENTLY
DELIVERS MEMORABLE EXPERIENCES THAT RESONATE WITH AUDIENCES.
WITH A GROWING FAN BASE, STRONG INDUSTRY PARTNERSHIPS, & A
COMMITMENT TO CREATING MEANINGFUL MUSIC, MIA CONTINUES TO BUILD A
CAREER DEFINED BY PASSION, PERSEVERANCE, AND ARTISTIC EXCELLENCE.--
ABOUT MIA
COMBINING ELEGANCE, AUTHENTICITY, AND A GENUINE PASSION FOR MUSIC,
MIA HAS BECOME KNOWN FOR HER CAPTIVATING STAGE PRESENCE &
EMOTIONAL PERFORMANCES.
WHETHER PERFORMING AT MAJOR FESTIVALS, CORPORATE EVENTS, PRIVATE
FUNCTIONS, OR MUSIC VENUES ACROSS SOUTH AFRICA, SHE CONSISTENTLY
DELIVERS MEMORABLE EXPERIENCES THAT RESONATE WITH AUDIENCES.
WITH A GROWING FAN BASE, STRONG INDUSTRY PARTNERSHIPS, & A
COMMITMENT TO CREATING MEANINGFUL MUSIC, MIA CONTINUES TO BUILD A
CAREER DEFINED BY PASSION, PERSEVERANCE, AND ARTISTIC EXCELLENCE.--
RECENT RELEASES & CAREER HIGHLIGHTS
SINCE THEN, SHE HAS APPEARED ON THE VOICE SA ON M-NET
AND HAS PERFORMED AT SOME OF SOUTH AFRICA’S BIGGEST
MUSIC FESTIVALS, INCLUDING KKNK, AARDKLOP, INNIBOS, EK
LIEF AFRIKAANS KAAPSTAD, AND MANY MORE. THIS TALENTED
ARTIST GREW UP IN KLERKSDORP. TODAY, SHE LIVES IN
SANDTON AND ENJOYS HER OTHER PASSION, TEACHING,
WHEN SHE IS NOT PERFORMING.
MIA'S MUSICAL JOURNEY CONTINUES TO GAIN MOMENTUM WITH
A GROWING CATALOGUE OF HEARTFELT AFRIKAANS MUSIC.
FOLLOWING THE SUCCESS OF HER EARLIER RELEASES,
INCLUDING "KRIMINEEL", "WATERVAL", AND "WAT VAN 'N
SOEN", SHE HAS RECENTLY UNVEILED HER LATEST SINGLE, "EK
SAL JOU ONTHOU."
BOTH "WAT VAN 'N SOEN" AND "EK SAL JOU ONTHOU" WERE
WRITTEN BY ACCLAIMED SOUTH AFRICAN SONGWRITER MICHAEL
DE LANGE, DIRECTOR OF REDFOX MUSIC RECORD LABEL. THE
SONGS SHOWCASE MIA'S ABILITY TO CONNECT DEEPLY WITH
LISTENERS THROUGH AUTHENTIC STORYTELLING, EMOTIONAL
DELIVERY, AND MODERN AFRIKAANS POP INFLUENCES.
"EK SAL JOU ONTHOU" IS A MOVING SONG ABOUT CHERISHED
MEMORIES, LASTING LOVE, AND THE EMOTIONS THAT REMAIN
LONG AFTER SOMEONE HAS LEFT AN UNFORGETTABLE MARK ON
YOUR HEART. THE RELEASE FURTHER ESTABLISHES MIA AS ONE
OF THE PROMISING VOICES WITHIN THE CONTEMPORARY
AFRIKAANS MUSIC SCENE.
RECENT RELEASES & CAREER HIGHLIGHTS
SINCE THEN, SHE HAS APPEARED ON THE VOICE SA ON M-NET
AND HAS PERFORMED AT SOME OF SOUTH AFRICA’S BIGGEST
MUSIC FESTIVALS, INCLUDING KKNK, AARDKLOP, INNIBOS, EK
LIEF AFRIKAANS KAAPSTAD, AND MANY MORE. THIS TALENTED
ARTIST GREW UP IN KLERKSDORP. TODAY, SHE LIVES IN
SANDTON AND ENJOYS HER OTHER PASSION, TEACHING,
WHEN SHE IS NOT PERFORMING.
MIA'S MUSICAL JOURNEY CONTINUES TO GAIN MOMENTUM WITH
A GROWING CATALOGUE OF HEARTFELT AFRIKAANS MUSIC.
FOLLOWING THE SUCCESS OF HER EARLIER RELEASES,
INCLUDING "KRIMINEEL", "WATERVAL", AND "WAT VAN 'N
SOEN", SHE HAS RECENTLY UNVEILED HER LATEST SINGLE, "EK
SAL JOU ONTHOU."
BOTH "WAT VAN 'N SOEN" AND "EK SAL JOU ONTHOU" WERE
WRITTEN BY ACCLAIMED SOUTH AFRICAN SONGWRITER MICHAEL
DE LANGE, DIRECTOR OF REDFOX MUSIC RECORD LABEL. THE
SONGS SHOWCASE MIA'S ABILITY TO CONNECT DEEPLY WITH
LISTENERS THROUGH AUTHENTIC STORYTELLING, EMOTIONAL
DELIVERY, AND MODERN AFRIKAANS POP INFLUENCES.
"EK SAL JOU ONTHOU" IS A MOVING SONG ABOUT CHERISHED
MEMORIES, LASTING LOVE, AND THE EMOTIONS THAT REMAIN
LONG AFTER SOMEONE HAS LEFT AN UNFORGETTABLE MARK ON
YOUR HEART. THE RELEASE FURTHER ESTABLISHES MIA AS ONE
OF THE PROMISING VOICES WITHIN THE CONTEMPORARY
AFRIKAANS MUSIC SCENE.
BOOKINGS & MEDIA ENQUIRIES
PURPLEJAMZ ENTERTAINMENT & MANAGEMENT
??
+27 67 960 5283
?
PURPLEJAMZA@GMAIL.COM
BOOKINGS & MEDIA ENQUIRIES
PURPLEJAMZ ENTERTAINMENT & MANAGEMENT
??
+27 67 960 5283
?
PURPLEJAMZA@GMAIL.COM
SOCIAL MEDIA
FACEBOOK: HTTPS://WWW.FACEBOOK.COM/MIAARTISTFANPAGE/
INSTAGRAM: HTTPS://WWW.INSTAGRAM.COM/MIA_OFFICIAL_SA
X (TWITTER): HTTPS://TWITTER.COM/MIASANGERES
SOUNDCLOUD: HTTPS://SOUNDCLOUD.COM/MIA-LOUW-ARTIST
SOCIAL MEDIA
FACEBOOK: HTTPS://WWW.FACEBOOK.COM/MIAARTISTFANPAGE/
INSTAGRAM: HTTPS://WWW.INSTAGRAM.COM/MIA_OFFICIAL_SA
X (TWITTER): HTTPS://TWITTER.COM/MIASANGERES
SOUNDCLOUD: HTTPS://SOUNDCLOUD.COM/MIA-LOUW-ARTIST
MANAGEMENT & REPRESENTATION
SINCE 2023, MIA HAS BEEN PROUDLY REPRESENTED BY PURPLEJAMZ
ENTERTAINMENT & MANAGEMENT AGENCY FOR INDEPENDENT ARTISTS, WHERE
SHE IS EXCLUSIVELY MANAGED AND BOOKED BY MARISKA VAN NIEKERK.
THROUGH STRATEGIC PARTNERSHIPS, ARTIST DEVELOPMENT, AND PROFESSIONAL
REPRESENTATION, PURPLEJAMZ CONTINUES TO POSITION MIA AS A RISING TALENT
WITHIN THE SOUTH AFRICAN ENTERTAINMENT INDUSTRY.
IN COLLABORATION WITH REDFOX MUSIC RECORD LABEL, EXCITING NEW PROJECTS
AND RELEASES ARE ALREADY IN DEVELOPMENT, WITH AUDIENCES AND INDUSTRY
PROFESSIONALS ENCOURAGED TO KEEP A CLOSE EYE ON MIA'S EVOLVING CAREER
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 11 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Rea le Roux's Miley Cyrus 'Wrecking Ball' comedy parody
'Ek's g@tvol vir huis skoonmaak" went viral in the Afrikaans market, and
mostly everybody in the Afrikaans market knows it. It has achieved over 2 million views & streams on
facebook, TikTok and Youtube in total. Her hit song 'Boeremeisies Rule' has
also achieved over 400 000 views online. She is passionate about the SA entertainment industry and
has her own TV show on NetAfrikaans which is a channel like Netflix in
Afrikaans where she interviews TOP SA musical celebrities about their journey
to success. She performs something for everyone during her music shows from
modern country, golden oldies, 80's to her original hits.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 12 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Currently Dewald
Steyn acts as a live performer as an artist, and also entertains the crowd or
requested events such as corporate functions, weddings, house parties, club
events and more to entertain with regards to the appropriate need. Either as a
live performer or as a DJ, MC etc. In his words: "I don't know where the
lamp with the genie is hidden, but I will definitely make your party wishes
come true."
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 18 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Gideon
Hunter is a singer and musician who has already entered the music industry in
2012. Since
2012, he has already released 3 albums. Although
with these 3 albums he focused specifically on Country music, Gideon can also
sing several other Genres. In
2019 he makes his first music video after releasing his first Afrikaans single,
"Die hart van een man". During
2019, this single did very well on Springbok Internet Radio's Top 20 and
achieved a 5th place. This
single were then be placed on various Radio Stations playlists. Gideon
performed at various festivals in the country since 2012 and has also had the
opportunity to do a preview for some of the country's greatest Afrikaans
artists. Currently,
Gideon is focused on writing and recording original music and the public can
look forward to a brand new album that will be released by mid-2022.
When
you attend one of Gideon's performances you can look forward to a variety of
music as well as good laughs, good dancing and good company.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 19 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Fanus Pienaar is an afrikaans singer and songwriter who made
his name with his songs Bloubul Hart and Luister Na Jou Hart. At 32 years of
age this artist has performed with all of the biggest names in the afrikaans
music industry earning respect of his fellow artists and fans as far as he
goes. His warm, gentle and energetic personality ads to his excellent and
quality performances all over South Africa. He was signed with HIT Records who
released his first full album in 2012 with his hit single “Luister Na Jou Hart”
as title of the album. Luister Na Jou Hart has earned top 10 status on most
local radio stations.These days Fanus is an independent artist and with the
co-writing on Vincent Gordon’s album “ASEM” decided to once again to bring out
one of his own hits pending a whole new album due in time with new singles “Vir
My Land” and “Rigting Na Jou Hart” already available on itunes, google play and
apple music.
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 25 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Manie Jackson, top performing artist, with numerous gold,
triple gold, platinum and double platinum discs. He has received more
than 50 Awards including SAMA, Ghoema, Udo Jurgens Award, Engelbert
Humperdinck, and various other awards during his career. He
is very much in demand around the Country and also does Overseas appearances He sings Afrikaans, Gospel, Country, and has a very wide
repertoire of music. Excellent entertainment for the whole family.
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 26 July 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Arno Jordaan is in Port Elizabeth gebore en het aan die Hoërskool Brandwag as
onderhoofseun gematrikuleer. Sy se groot belangstelling toe, was rugby en het hy die
Oostelike provinsie verskeie kere by die Cravenweek verteenwoordig.
In 2003 het Arno en sy sangmaat, Susan mense laat regop sit met hulle vertoning in die
Kyknet Zing realiteits-sangkompetisie. Suid-Afrika het begin kennis neem van die blondekop
hartebreker wat nie net kan sing nie maar ‘n ware “entertainer” is wat harte steel. Arno en
Susan het die land vol getoer. Musiek het die oorhand gekry en Arno het sy rugbyskoene in
die kas gepak en sy musiekloopbaan volstoom aangepak.
Met sterre in sy oë het hy sy eerste solo-album “Altyd” uitgereik. Die debuutalbum het soos
soetkoek verkoop en Arno het nog talle aanhangers gewerf. Sy droom het pas begin…
Hy het begin skouers skuur met Steve Hofmeyr, Dozi en talle ander bekendes. Dit was veral
vir hom ‘n eer om ‘n verhoog met die internasionale groep “Smokie” te deel.
Arno is nie net ‘n bekwame sanger nie, maar tree ook as seremoniemeester by verskeie
geleenthede op. Sy tweede album “Ek Wil Jou Hê” het gevolg en meer as 40 000 eenhede
(platinumstatus) verkoop.
‘n Groot hoogtepunt in Arno se musiekloopbaan, was toe hy in 2007 genooi is om deel te
wees van die Internasionale Rugby arena, waar hy by meer as 6 geleenthede die Nasionale
Volkslied moes sing by rugbytoetse waartydens die Springbokke gespeel het.
Daarna was hy besig om SA plat te reis met optredes en as gevolg hiervan, moes hy twee
geleenthede na Australië en Engeland van die hand wys om daar die volkslied te sing.
Hy was ook die uitgesoekte kunstenaar wat die temalied, “The Time Is Now” vir die
Wêreldbeker gesing het in daardie jaar. Aan die einde van 2017 was Arno Jordaan reeds
bekend as ‘n huishoudelike naam en net te dankbaar vir soveel geleenthede. Daarna was hy
genooi om deel te wees van die 10-jarige bestaan van SKOUSPEL wat in Sun City aangebied
is.
Sy vierde album, “Gee My” is uitgereik en het binne die eerste dag van vrystelling goue
status (20 000 eenhede) behaal en slegs ‘n paar maande later gespog met meer as 40 000
eenhede verkoop. “Gee My” is selfs vir ‘n SAMA-toekenning benoem. Sy vyfde album
“Stukkie Van Jou Hart” het ook goue status behaal en het hy sy lyf in 2013 akteur gehou vir
die treffer Afrikaanse musiekrolprent, “As jy Sing” saam met ander sterre soos Bobby van
Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk en Robbie Wessels.
Arno het homself verder akteur gehou saam met Neels van Jaarsveld in kykNET se
Silwerskermfees Kortfilm “BEN SE BEGRAFNIS”, wat weer bewys het dat hy beslis nog
daardie talent het.
Intussen het hy kragte met Coleske Artists gesmelt en voorheen as deel van die gewilde
Afrikaans is Groot span en konsert ook die verhoog gedeel met van Suid-Afrika se grootste
kunstenaars, insluitende Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Riana Nel
en nog vele meer!
Sy album, “As Jy Hier Is” het in September 2015 ook goue status bereik. Van die land se
grootste liedjieskrywers soos Johan Oberholzer, Ewald Coleske en Christoph Kotze het
treffers vir daardie album neergepen. Die musiekvideo van “As Jy Hier Is” het reeds meer as
465 000 kyke en Arno is tans besig om hard te werk aan sy nuwe album wat eersdaags op
die rakke sal wees.
“Die Eerste Keer” is die eerste enkelsnit vanaf sy nuwe album wat binnekort vrygestel word.
Arno is oor die jare gevestig as ‘n huishoudelike naam in die vermaaklikheidsbedryf en
beloof om nog vir baie jare goeie musiek uit te bring. Arno is baie opgewonde oor alles
waarmee hy besig is en dankbaar vir die Coleske Artists wat ‘n pad saam met hom stap.
Daar is GROOT dinge wat nog oppad is. Die enkelsnit se musiekvideo is ook verfilm met
bekende gesigte, Mila Guy en Deanre Reiners, wat die liefdesverhaal vertolk. Hierdie video is
beskikbaar op Youtube.
Saam met sy befaamde platemaatskappy en ongelooflike liedfjieskrywers beloof hy om sy
beste album nog uit te bring. Na meer as 13 jaar in die musiekbedryf is Arno Jordaan steeds
een van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars en met sy energieke optredes en saamsing
treffers beloof hy om die land nog vir jare vorentoe aan die sing te hou!
Maar deesdae hou hy ook sy lyf stigter van die Boobaloo expo, een van die grootste baba en
kleuter expo wat Time Square Sun Arena al ooit gesien het. Maart 2018 was die heel eerste
een wat gehou was en met groot sukses! Hulle is alreeds sterk oppad met die belanning vir
2019 se expo. Hou Arno Jordaan dop. Dit lyk daar is niks wat hy nie kan doen.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 01 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Die duo-groep MWAH se vertoning is vermaak vir die hele
gesin. Hulle sing die verhoog aan die brand met hulle eie treffers soos: Sandra
Prinsloo, Nuwe Begin en met "covers" wat oud en jonk laat saam sing. The duo group MWAH's show is entertainment for the whole
family. They set the stage on fire with their own hits such as: Sandra
Prinsloo, Nuwe Begin and with "covers" that make young and old sing
along.
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 02 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Ray Dylan is ’n
gevestigde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, kitaarspeler en vervaardiger
wat al vir meer as twee dekades ’n bekende naam in die Afrikaanse musiekbedryf
is. Gebore in 1978 in Odendaalsrus, het Ray van vroeg af ’n liefde vir musiek
ontwikkel — veral vir country, Afrikaanse pop en liedjies wat stories vertel
met hart, eerlikheid en nostalgie. Hy het sy
debuutalbum, New Kid In Town, in 2002 uitgereik, maar sy groot deurbraak het in
2006 gekom met die ikoniese Afrikaanse album Hokaai Stoppie Lorrie. Dié treffer
het hom stewig gevestig as een van die land se mees herkenbare Afrikaanse
kunstenaars en het die pad oopgemaak vir verdere suksesvolle vrystellings soos
Breek Die Ys en Hier Binne Klop ’n Boerehart. Met sy kenmerkende stem,
energieke verhoogpersoonlikheid en vermoë om met gewone mense se stories te
skakel, het Ray oor die jare ’n lojale aanhangersbasis opgebou. Ray is veral
bekend vir sy unieke vermenging van Afrikaanse pop, country en nostalgiese
sing-saam-musiek. Sy musiek dra dikwels temas van liefde, verlange, trots,
familie, geloof, herinneringe en die eenvoudige vreugdes van die lewe. Of hy ’n
hartroerende ballade sing of ’n energieke country-treffer aanpak, Ray bring
altyd ’n eerlikheid na sy musiek wat luisteraars laat voel asof die lied direk
met hulle praat. Een van die
belangrikste hoogtepunte in sy loopbaan was die sukses van sy Goeie Ou
Country-projek, waarmee hy sy liefde vir klassieke country-musiek verder
uitgeleef het. Hierdie fase van sy loopbaan het nie net sy veelsydigheid as
kunstenaar gewys nie, maar ook sy vermoë om internasionale country-invloede op
’n eg Suid-Afrikaanse manier aan te bied. In onlangse jare
het Ray Dylan ook saam met Vonk Musiek nuwe musiek vrygestel wat sy klank vars
en relevant hou vir ’n moderne Afrikaanse gehoor. Onder hierdie vrystellings
tel “By Jou Voete Lê”, ’n romantiese en melodiese enkelsnit wat sy sagter,
liefdesgedrewe kant beklemtoon; “Vir Eens In My Lewe”, ’n emosionele lied wat
sy vermoë wys om gevoel en volwassenheid in ’n eenvoudige, treffende manier oor
te dra; asook “Rigtingnaald”, ’n enkelsnit wat in 2023 deur Vonk Musiek
vrygestel is en Ray se samewerking met vervaardigers en skrywers binne die
hedendaagse Afrikaanse musieklandskap voortsit. Met liedjies soos
“Hokaai Stoppie Lorrie,” “Jessica,” “Hier Binne Klop ’n Boerehart,” “My Ding,”
“Ek Wens,” “Kom Lê My Voor Jou,” “By Jou Voete Lê,” “Vir Eens In My Lewe” en
“Rigtingnaald”, bly Ray Dylan ’n kunstenaar wat verskillende generasies bereik.
Sy musiek werk ewe goed by feeste, teatervertonings, radio, familiebyeenkomste
en langs die braaivleisvuur — juis omdat dit eg, toeganklik en diep gewortel is
in die Afrikaanse leefwêreld. Ray Dylan is meer
as net ’n sanger; hy is ’n storieverteller met ’n country-hart en ’n Afrikaanse
siel. Sy loopbaan getuig van deursettingsvermoë, musikale groei en ’n besondere
vermoë om by sy gehoor aan te pas sonder om sy identiteit te verloor. Met nuwe
musiek, ’n sterk nalatenskap en ’n aanhoudende liefde vir die verhoog, bly Ray
Dylan een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse country-pop kunstenaars.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 08 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! The success of his award-winning duet hit with the popular
Jennifer Zamudio, “There's a Reason” in 2020, has definitely given Henri Alant
a boost and he is ready to release another new single, titled “Madeleine”. This
is Henri's fourth release since June 2020. His most recent releases were
"Jy is lig" and "Rose". The latter he wrote for his mother
and also held a Number 1 position. The lyrics for "Madeleine" are from Henri's own
pen and he used the melody of an overseas dance song by NIC.P. Henri follows
the example of Ray Dylan, whose song "Jessica", is also based on a
melody by NIC.P. "Madeleine" is a pop song, with a nice fast
rhythm, that promises to lure you to the dance floor. It is true to Henri's
energetic style and zest for life. Henri chose the title "Madeleine"
because he has never met a Madeleine who is not spontaneous or positive. He
believes most of us know such a "Madeleine". "I also like to celebrate artists who want to make me
stand up and try harder", says Henri. “I like to see people visit my music
but then it is so special when people contact me or email or on social media
tell me my songs mean something to them like; "Rose" which I wrote
for my mother in which all his supporters found appeal, "Alant continues. Henri believes that "There's a Reason" written by
Rudi Claase, and given to Henri for his 30th birthday "got my foot in many
doors". "It would not have had the same impact if Jennifer Zamudio
had not agreed to record it with me." The song was literally a runaway
success and reached six Number 1 spots on hit charts.
Alant believes that one should love what you do and what it
does when it goes well with success and bad times, but most importantly, you
should always remain humble.
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 09 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Dirk van der Westhuizen bring Moedersdag 'n spesiale
vertoning vir oud tot jonk om hierdie spesiale dag vir al die mamma's en ouma's
onvergeetlik te maak. Kom geniet 'n paar splinternuwe liedjies en natuurlik die
goue oues ook - nuwe merchandise en 'n lekker fotosessie na die show! Sondag 09
Augustus by East Rand Traders - moet dit nie misloop nie!
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 10 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Jan-Mattys
van Lill is ’n Suid-Afrikaanse sangkunstenaar en liedjieskrywer met ’n loopbaan
wat byna twee dekades strek. Sy reis word gekenmerk deur kragtige vokale,
artistieke veelsydigheid en ’n diepgewortelde passie vir musiek. Hy
het sy pad as sangkunstenaar op die ouderdom van ses jaar begin, waar musiek
vinnig meer as net ’n talent geword het — dit het ’n roeping geword. Op slegs
16-jarige ouderdom het Jan-Mattys die voorreg gehad om Suid-Afrika in Los
Angeles te verteenwoordig, wat ’n vroeë internasionale mylpaal in sy loopbaan
gemerk het. In 2011 het hy sy tegniese grondslag verder verstewig deur sy
vokale kwalifikasie by Trinity College London te voltooi. Jan-Mattys
het nasionale erkenning verwerf as die hoofsanger van die Afrikaanse rock-duo
Tussen Sterre. In 2018 is die duo met ’n Goema-toekennings bekroon, waar hulle
die volgende pryse gewen het: •
Publiek se Gunsteling Duo/Groep •
Nuweling van die Jaar – Beste Rock Album Hul
debuutalbum, Kosmies, saam met enkelsnitte soos Jonk in Afrikaans, Vir ewig ’n
Goeie Tyd en Lappop, het Tussen Sterre as ’n dinamiese krag binne die
Afrikaanse musiektoneel gevestig. Die duo het op groot verhoogde soos Innibos
Kunstefees, Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), Aardklop en verskeie
nasionale feeste en geleenthede opgetree. In
2022 het Jan-Mattys sy solo-loopbaan van stapel gestuur met die vrystelling van
Sonopkoms, gevolg deur Hey in 2023. Tussen Julie 2024 en Junie 2025 het hy nog
drie enkelsnitte vrygestel — Fluit Fluit, Stof Skop en Huistoe Dra — elk ’n
bewys van sy ontwikkelende klank en groeiende artistieke diepte. Hy
het sterk, onthoubare optredes by Innibos Kunstefees en Aardklop in 2023
gelewer, en in Junie 2024 is hy deur Innibos genooi om op die Hoofverhoog op te
tree voor ’n gehoor van meer as 30 000 mense — ’n bepalende hoogtepunt in sy
lewendige optreeloopbaan. In
2025 het Jan-Mattys ook aangesluit by die alternatiewe Afrikaanse groep Jan Jan
Jan, wat sy kreatiewe rigting verder uitgebrei het binne die alternatiewe
musiekruimte. Hierdie samewerking het ’n nuwe invloed op sy eie klank gebring
en ’n sterker alternatiewe aanslag in sy musiek begin vorm. Buite
musiek het 2025 ook ’n nuwe kreatiewe hoofstuk ingelui toe Jan-Mattys die
modelleringswêreld betree het met konseptuele fotosessies en samewerkings vir
bands, insluitend Boerboel. Hiermee het hy sy teenwoordigheid as ’n visuele en
kulturele kreatiewe binne die alternatiewe musiekruimte verder uitgebrei. Met
die aanbreek van 2026 staan Jan-Mattys gereed om ’n nuwe, gewaagde musikale era
te onthul — een wat sterker neig na ’n alternatiewe en meer rou klanklandskap.
Die musiek wat hy vanaf 2026 vrystel, weerspieël ’n beweging weg van
konvensionele Afrikaanse pop-rock en beweeg nader aan emosiebelaaide
alternatiewe musiek, terwyl hy steeds getrou bly aan die eerlikheid,
kwesbaarheid en liriese integriteit wat sy kuns definieer. Vlot
in Afrikaans en Engels, lewer Jan-Mattys kragtige tweetalige optredes by
feeste, venues en geleenthede regoor die land. Musiek is nie net sy beroep nie
— dit is die kern van wie hy is. Hy leef dit, asem dit in, op en van die
verhoog af.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 15 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Hainrich
Faber, better known as Lekke Vibe, brings a soulful blend of rhythm, nostalgia
and feel-good energy to every stage he steps on. Originally from Polokwane and
now based in Pretoria, his music has taken him across South Africa, Mozambique
and Namibia. Whether
he's playing solo or sharing the stage with artists who've inspired him over
the years, Hainrich's music is all about connection. You'll feel it in the
basslines, the foot-tapping acoustic sessions and the stories woven through
each song. It's
not about chasing the spotlight or trying to impress. For Hainrich, it's about
the people, the shared moments, and the stories that unfold when music brings
everyone together. That's what a Lekke Vibe is all about.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 16 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Kabous is gebore in Alberton en matrikuleer by Hoërskool
Alberton in 2012. Hy het sy liefde vir musiek ontwikkel toe hy nog 'n tiener
was. Daar en dan het hy besluit om sy passie vir drama en musiek te volg en
kitaarlesse te neem. Saam met hierdie passie het hy 'n liefde vir die verhoog
en vir mense ontdek. Na skool gaan studeer hy Drama en Film by TUT (Tshwane
University of Technology). In 2016 kwalifiseer hy met 'n Nasionale Diploma en
in 2017 met 'n B-Tech Graad in Drama en Film. In sy universiteitsjare was hy
betrokke by Aardklop met 'n produksie genaamd "Code". Hy was ook deel
van verskeie verhoogproduksies tydens sy studies. In hierdie tyd het sy liefde vir skryf ontwikkel. Hy het ook
sy aandag na kinderteater gedraai waar hy vir What Walrus as 'n
kindervermaaklikheidsagent gewerk het. In sy studiejare spesialiseer hy in
kinderteater, sang en stemwerk. Hy beoordeel landswyd by verskeie kunswedstryde naamlik
Artisticulta, Die Poort Kunstefees, Dell Arte, Nova Arte en Rise To Fame, om
net 'n paar te noem. Kabous se eerste solo-album, Wonder, is in Oktober
2018 vrygestel. In 2022 stel hy sy tweede album, Jy Weet, vry. In 2019
jaag hy steeds sy musiek- en teaterloopbaan na en tree hy op as sanger by
feeste en funksies. Hy besluit toe in 2019 om sy tas te pak en te verhuis na
Dalian, China. Hy werk daar as drama-, musiek- en Engelse onderwyser. In 2022
besluit hy om huiswaarts te keer om sy musiekloopbaan voltyds na te jaag.
Sedert sy terugkeer het hy reeds by verskeie funksies en feeste opgetree. In 2025 word hy geteken deur David Gresham Platemaatskappy
met sy enkelsnit "Zammalekker". In dieselfde jaar skryf hy vir
die Blou Bulle 'n temalied, "Bul is in ons bloed", asook "BraaiVibe"
vir elke man wat lief is om 'n vuurtjie aan te steek. Hy stel sy nuutste enkelsnit, "Sing
Hallelujah!", in Oktober 2025 vry waar hy eer betoon aan God vir Sy
goedheid en guns oor hom en sy geliefdes se lewens.
Kabous is 'n passievolle mens en glo dat resultate slegs
deur harde werk en geloof bereik kan word. Hy is lief vir musiek en ondersteun
ander kunstenaars waar hy moontlik kan. Hy is ook lief vir troeteldiere en om
nuwe kulture en lande te verken. Hy glo dat kunstenaars mekaar moet help en
ondersteun en dat eerlikheid en nederigheid belangrike waardes is. Hy hoop dat
almal se paaie met voorspoed, geloof en liefde sal kruis.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 22 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! I'm a 27 year old Afrikaans artist born and bred in
Pretoria. I've been singing since the age of 5 and received professional vocal
coaching since the age of 6 from my grandmother, Louise Senekal, who was also a
classically trained professional singer. Music runs through my veins. I have
done opening performances for artists like Arno Jordaan as well as Ricus Nel.
I've been a member of Rug Teen Rug Musiek since March 2024 and it honestly
changed my life. Since then I have released two new singles "Afrika Sonsak"
as well as my newest single "Paaie". I've performed on stages at
festivals like Innibos and also joined my other Rug Teen Rug members on an
unforgettable Western Cape tour in December. The stage is my happy place and my
home. It is where I can live, dream and ultimately be myself.
Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 23 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Taye is ’n energieke Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer
met ’n klank wat jou reguit in die hart tref. Haar musiek kombineer rou emosie
met aansteeklike ritmes, en haar optredes is bekend vir hul intensiteit,
energie en opregtheid. Op die verhoog gee sy alles – elke keer. Met trefferliedjies soos “NICO 10”, “Dans met Gevaar” en “Ek
Dare Jou (Bly net lief vir my)”, het Taye vinnig ’n lojale aanhangersbasis
opgebou. Haar styl is vars, uniek en vol siel – perfek vir enige geleentheid
wat ’n bietjie vibe nodig het. Onlangs het sy saam met Len Muller gewerk en twee besonderse
liedjies saam vrygestel: “Alles van My” en “Soos ’n Engel (Intieme weergawe)”.
“Soos ’n Engel (Intieme weergawe)” is geskryf deur Len Muller en Juan Boucher –
’n samewerking wat diep emosie en opregtheid vasvang. Taye en Len het ook
onlangs saam verhoog gedeel en gehore landswyd beïndruk met hul dinamiese
optredes. Taye se missie met haar musiek is eenvoudig maar kragtig: om
mense aan te raak, harte oop te maak en ’n goeie vibe te bring – elke keer as
sy sing.
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 29 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Deon
Groot is n begaafde musikant wat bekend is vir liefdjies soos 'Wyn' en 'Bietjie
Liedjie'. Sy passievolle benadering tot musiek word oorgedra in sy werk deur
kreatiwiteit, storie vertelling en emosionele diepte. Sy
liedjies handel dikwels oor die alledaagse lewe, liefde, hoop en menslike
ervarings. Temas waarmee luisteraars maklik kan identifiseer. Deon
se talente strek oor verskeie genres, van kontemporêre Afrikaanse musiek tot
instrumentale komposisies, en hy eksperimenteer graag met nuwe style en klanke
om sy artistiese visie uit te druk. Deon
Groot is ’n musikant wat nie sy sukses maklik gekry het nie. Die pad in die
musiekbedryf was vol uitdagings, struikelblokke en teleurstellings. Daar was
tye toe dit gevoel het asof deurbrake ver buite bereik was, en dat elke poging
net ’n nuwe hindernis gebring het, maar Deon het nooit sy drome laat vaar nie.
Hy glo sterk dat opgee nooit ’n opsie is nie en dat passie, volharding en harde
werk uiteindelik beloning bring. Deon
se musiek dra nie net emosie en kreatiwiteit nie, maar ook die boodskap dat
sukses nie oornag gebeur nie. Deon
Groot weet dat sy prestasies nie net aan homself te danke is nie. Agter elke
liedjie het sy ouers hom motiveer en herinner dat sy drome haalbaar is. Elke
naam dra n storie, en Deon Groot vereer sy naam op aan sy pa en naam genoot,
Groot Deon.
Entrance: The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 30 August 2026
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Nicholis vier in 2023, 20 jaar as professionele kunstenaar
in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Hy word gekenmerk aan energieke musiek, en
selfs meer energieke lewendige vertonings. Deur die jare het hy bekend geraak
as een van Suid-Afrika se mees veelsydige kunstenaars, en die volgende
liedjies, onder andere, het diep spore in die geheues van die Suid-Afrikaner
getrap: ALBUM VERKOPE: Rondom 650 000 eenhede, waaronder: TOEKENNINGS: In 2012 word die groep, “4Werke”, gestig, met Nicholis as
deel daarvan. Die groep spog met 3 Goue status albums, en is bekend vir
treffers soos: In 2013 word Nicholis een van die 5 oorspronklike KRONE
kunstenaars. Hierdie vertoning het gegroei tot monumentale status, en het in
2023 by Loftus gebeur, met rondom 35 000 mense wat dit bywoon. SKAKELS: https://youtu.be/gtxR8wg_i6o?si=o3hSZVgyCmFB4CK5 https://youtu.be/y_NrJR63Hck?si=SagktD2siuUWn4aJ